Musician's listing
Read the musician's details and contact them directly by sending a message





Wessel Potgieter: Boeremusiek en Afrikaans
Area: Gauteng
Capacity: Performer
Genre: Afrikaans
Category: Mixed
Die Boeremusiekgilde hou hul Jaarvergadering op 27 Augustus 2011 om 14:00 in die Hoërskool Birchleigh saal. Daarna van omtrent 16:00 word daar gekuier en gedans tot laataand. Bring eie ete en drinke en kom kuier saam. Kontak Wessel Potgieter by 082 456 2853
Viewed 5035 times