e-mail:
 password:
Login sign up forgotten my password
Home Create listing Upcoming events FAQ Forum Links About Contact

Browse musicians

No of musicians:
Results per page:
Area:
Category:
Genre:
Teacher/Performer:
Browse Clear

Search musicians

Enter musician name or instrument
Search
Create free listing View upcoming events Links Advertise Contact us

Sponsored links

Join mailing list

Your name:
Your email address:
Area:
Submit

Invite friends

Your name:
Friend's email address:
Submit

Musician's listing

Read the musician's details and contact them directly by sending a message

Harmonet: Four vocalists with backtracks or full live band
Area: Gauteng
Capacity: Performer
Genre: Afrikaans
Category: Vocal
Contact number: 0828060626
In 2011 het 4 solo kunstenaars besluit om hul individuele en unike style saam te smelt, en so is dié groep gebore. HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. In hulle musiek kom dit duidelik na vore dat hulle trots Afrikaans is, en, om hulle liefde en waardering vir goeie musiek met die publiek te kan deel, maak hulle harte warm. Vir mekaar is hulle soos familie en die woorde van een van hul liedjies beskryf die manier waarop hulle beplan om die musiekwereld in te tree: “Ek sien nog ‘n toekoms, ons moet opkyk vir ons krag. Ek glo in ons toekoms, o ek kan nie langer wag…”
Viewed 5014 times
Contact Harmonet
Your name:

Your email address:

Your capacity:

Message:
Send
© MString.co.za 2004 Author: Web Pros