Musician's listing
Read the musician's details and contact them directly by sending a message





Wessel Potgieter: Boeremusiek en sang
Area: Gauteng
Capacity: Performer
Genre: Afrikaans
Category: Mixed
Kom maak die litte los!
Dans op 15 Oktober 2011 by Palmsaal, H/v Prince George en Ridgeway in Brakpan vanaf 19:00. Plaasmelk Orkes - sanger Louis Kriel - musiek vir oud en jonk. Bring vriende en kom geniet die aand. Eie eet en drinkgoed. Kontak Wessel Potgieter by 0824562853 vir besprekings.
Viewed 5009 times