Musician's listing
Read the musician's details and contact them directly by sending a message





Pierneef Teater: Charles sing Miljoen - Opgedra aan Lucas Maree
Area: Gauteng
Capacity: Performer
Genre: Afrikaans
Category: Vocal
Website: www.charlesaylward.co.za
Kom luister na sang en musiek, waar ons bekende liedjies gaan sing van Lucas Maree, soos bv. Miljoen, Victoriabaai, Droomvrou, en nog ander en baie meer.. Hierdie optrede word opgedra aan oorlede liedjie skrywer en sanger, Lucas Maree.
Address: HOEK VAN PIERNEEFSTRAAT & MOGGLAAN, RIVIERA, PRETORIA
Saturday June 11, 2011 7:00 PM - 9:30 PM
Bespreek jou kaartjie by Pierneef Teater: (012) 329-0709 E-Pos: info@pierneefteater.co.za
Viewed 5033 times